Montana: Verskil tussen weergawes
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
kNo edit summary |
Ek het inligting vir politici opgedateer. Etikette: Visuele teksverwerker Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf |
||
(64 wysigings tussenin deur 23 gebruikers nie gewys nie) | |||
Lyn 1:
{{VSA-deelstaat |
Naam = Montana|
Volledige naam =
Flag = Flag of Montana.svg |
Flaglink =
Seal = Seal of Montana.svg |
Kaart = Map of
Bynaam = Treasure State, Big Sky Country, The Last Best Place|
Hoofstad = [[Helena, Montana|Helena]] |
Lyn 11:
Tale = [[Engels]] <98%, [[Spaans]] 1,52% |
Grootste stad = [[Billings, Montana|Billings]] |
Goewerneur =
Luitenant-Goewerneur = Kristen Juras (R) |
Rang = 4<sup>de</sup> |
Totaal = 381
Land = 377
Water = 3 862 |
PWater = 1 |
Lyn 25:
ToelatingDatum = [[8 November]] [[1889]] |
Tydsone = [[Mountain Standard Time Zone|Mountain]]: [[UTC]]-7/[[Daylight saving time|DST]]-6 |
Breedtegraad = 44° 21′ N
Lengtegraad = 104° 2′ W
Wydte = 410 |
Lengte = 1 015
|Hoogste hoogte = 3 901
|Laagste punt = Kootenai-rivier by [[Idaho]]-grens
|Laagste hoogte = 549
|Wetgewer = Montana Wetgewer
|Hoërhuis = Senaat
|Laerhuis = Huis van Verteenwoordigers
|Senatore = Jon Tester (D) <br />Steve Daines (R)
|Poskantoor = MT
|ISOCode = US-MT
|Webwerf = www.mt.gov
}}
'''Montana''' ([[Engels]]: ''State of Montana'') is 'n [[deelstaat]] in die noordweste van die [[Verenigde State van Amerika]] ([[VSA]]), met 'n bevolking wat in 2019 op 1 068 000 beraam is. Na sy bewoners word in Engels as ''Montanans'' verwys. Montana grens aan [[Kanada]] in die noorde, [[Wyoming]] in die suide, [[Idaho]] in die weste en [[Suid-Dakota|Suid-]] en [[Noord-Dakota]] in die ooste. Die [[Missouririvier]] ontspring by Brower's Spring.
[[Lêer:McDonald Lake Sunset.jpg|duimnael|links|Sononder oor Lake McDonald in die ''Glacier National Park'']]
[[Lêer:Apgar Picnic Area - 4 (Shoreline View - Near West Entrance) (7638389400).jpg|duimnael|links|Die bergwêreld van die Glacier National Park is so asemberowend dat die Nasionale Parkdiens en privaat ondernemings buitelug-huwelikspakkette aanbied<ref>[https://www.glacierparkcollection.com/weddings-groups/weddings/# ''Glacier Park Collection: Ancient Landscapes, New Vows. Besoek op 28 Junie 2020'']</ref>]]
[[Lêer:Flathead River, Flathead Lake.jpg|duimnael|links|Die Flathead-meer, wat deur die gelyknamige rivier gevoed word, is die grootste meer tussen die [[Mississippirivier|Mississippi]] en die [[Stille Oseaan]]]]
[[Lêer:20180710-FS-PJK-1509 TONED (43397967882).jpg|duimnael|links|Sonop oor die Madison-bergreeks, Beaverhead-Deerlodge National Forest]]
[[Lêer:20180710-FS-PJK-3855 TONED (41638489810).jpg|duimnael|links|Spitstyd in Montana]]
[[Lêer:20180710-FS-PJK-2851 TONED (43397964452).jpg|duimnael|links|''I said... no!''<br />Die reg van weg behoort in die deelstaat aan beeste]]
[[Lêer:20180710-FS-PJK-1255 TONED (43397967342).jpg|duimnael|links|'n [[Skotland|Skotse]] [[Angus (bees)|Angus-bees]] op 'n weiveld in die Gravelly-bergreeks, Beaverhead-Deerlodge National Forest]]
[[Lêer:20180711-FS-PJK-0248 TONED (41638563830).jpg|duimnael|links|Hengelsport op die Madison-rivier, Beaverhead-Deerlodge National Forest]]
Montana is die vierde grootste Amerikaanse deelstaat volgens oppervlakte na Alaska, Texas en Kalifornië, maar met 'n bevolkingsdigtheid van slegs ses inwoners per vierkante myl ook een van die mees ylbevolkte. Die deelstaat se naam is afgelei van die Spaanse ''montaña'' wat as "berg" of "bergagtige streek" vertaal. Met 'n gemiddelde hoogte van 3 400 voet bo seevlak is Montana se pieke die laagste in die [[Rotsgebergte|Rotsgebergte-streek]].
{{clear}}
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
== Eksterne skakels ==
;Toerisme
----
* [https://www.visitmt.com/ ''Visit Montana'']
;Geskiedenis
----
* [https://mhs.mt.gov/ ''Montana Historical Society'']
{{Saadjie}}
{{Navigasie indeling Verenigde State}}
{{Normdata}}
[[
|