1389
jaar
1389 |
◄ | 13de eeu | ◄14de eeu► | 15de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1384 | 1385 | 1386 | 1387 | 1388 | ◄ 1389 ► | 1390 | 1391 | 1392 | 1393 | 1394 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1389 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1389 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 89ste jaar van die 14de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
wysig- 2 November – Pous Bonifatius IX volg Pous Urbanus VI op as pous van die Rooms-Katolieke Kerk.
- 9 November – Pous Bonifatius IX word in Rome gekroon.
- 18 Desember – Pous Bonifatius IX bevorder Cosimo de' Migliorati (later Pous Innocentius VII) tot kardinaal-priester van Santa Croce in Gerusalemme.
- Wikramawardhana volg Hayam Wuruk op as koning van Majapahit.
Geboortes
wysig- 27 September – Cosimo di Giovanni de' Medici, die "Ouere", Italiaanse bankier, politikus en eerste lid van die bekende Medici-familie († 1464).
- Jan van Eyck, Vlaamse skilder.
Sterftes
wysig- 15 Oktober – Pous Urbanus VI, 202de pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* 1318).
- 19 Mei – Dmitri Donskoi, Grootprins van die Rjoerik-dinastie (* 1350)
- 15 Junie – Murat I, 'n sultan van die Ottomaanse Ryk (* 1326).
- Hayam Wuruk (Rājasanagara), koning van Majapahit.