1713
jaar
1713 |
◄ | 17de eeu | ◄18de eeu► | 19de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1708 | 1709 | 1710 | 1711 | 1712 | ◄ 1713 ► | 1714 | 1715 | 1716 | 1717 | 1718 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1713 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Michaël II Apaffi | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1713 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 13de jaar van die 18de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
wysig- Hele Khoikhoistamme word uitgewis deur 'n pokke-epidemie, die derde Kaapse epidemie na die tifus-epidemies van 1666 en 1687. Sommige van die oorlewende Khoikhoi trek na die noordweste.
- 30 Januarie – Pous Clemens XI stel Benedetto Erba-Odescacalchi, aartsbiskop van Milaan en Damian Hugo Philipp von Schönborn aan as kardinale.
- 8 Julie – Pous Clemens XI verklaar Pous Gregorius X salig.
- 8 September – Pous Clemens XI publiseer die bul Unigenitus teen die Jansenistiese leerstellings van Quesnel.
- 12 September – Pous Clemens XI verklaar Pous Gregorius X salig.
Geboortes
wysig- 15 Maart – Nicolas-Louis de Lacaille, ’n Franse sterrekundige († 1762)
- 13 Mei – Alexis Clairaut, Franse wiskundige en denker († 1765)
- 5 Oktober – Denis Diderot, Franse skrywer en Verligtingsfilosoof († 1784)
- 24 November – Laurence Sterne, Iersgebore engelstalige romansier, en 'n Anglikaanse predikant († 1768)
- Onbekend – Johann Benda, Tsjeggiese violis en komponis van Boheme wat aktief was in Duitsland († 1752)
Sterftes
wysig- 8 Januarie – Arcangelo Corelli, Italiaanse komponis (* 17 Februarie 1653)
- 11 September – Johannes Voet, Nederlandse regsgeleerde (* 1647).
- 17 November – Abraham van Riebeeck, Goewerneur-Generaal van Nederlands-Indië (* 1653)
- Onbekend – Pierre Simond, leraar in die Nederduitse Gereformeerde Kerk en staan bekend as die Hugenote-predikant (* 1651)
- Michäel II Apaffi, Vors van Seweburge