Barnaby Kay
Britse akteur
Barnaby Kay (gebore 9 April 1967) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Man Who Knew Too Little (1997), Shakespeare in Love (1998), en Red Tails (2012).
Barnaby Kay | |
Geboortenaam | Barnaby Kay |
---|---|
Geboorte | 9 April 1967 |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | Harry Kay |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1993–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1997: The Man Who Knew Too Little
- 1998: Shakespeare in Love
- 2012: Red Tails
Televisiereekse
wysig- 2001: Life as We Know It
- 2008: Wallander
- 2009: Undercover Boss
Televisierolprente
wysig- 2013: The Hunt for Britain's Metal Thieves