Bontpiek
Die bontpiek (Myrmecocichla arnotti) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël beperk tot miombo-, mopanie- en kiaatboomveld met 'n oop onderstratum. Hulle kom in pare of familiegroepe voor. Die voël is 17 cm groot en weeg 36 - 44 gram. In Engels staan die voël bekend as die Arnot's chat.
Bontpiek | |
---|---|
Mannetjie | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | M. arnotti
|
Binomiale naam | |
Myrmecocichla arnotti (Tristram, 1869)
| |
Sinonieme | |
Pentholaea arnotti |
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2009). Myrmecocichla arnoti. 2006 IUBN-rooilys. Besoek op 7 September 2011.