Kwartelkoning
(Aangestuur vanaf Crex crex)
Die Kwartelkoning (Crex crex) is 'n skaars trekvoël wat in langgrasveld en oop savanne leef. Die voël kom slegs in die oostelike gedeelte van Suider-Afrika voor en sy status word aangegee as kwesbaar. Die voël word 25 – 30 cm groot en weeg 130 - 200 gram. In Engels staan dit bekend as die Corn crake.
Kwartelkoning | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. crex
|
Binomiale naam | |
Crex crex | |
Benaderde verspreiding
██ Broeigebied in die somer
██ Besoekers in die noordelike winter
| |
Sinonieme[2] | |
Crex pratensis |
Fotogalery
wysig-
Volwassenes met kuiken -
Volwasse Kwartelkoning -
Eier (broei in Eurasië)
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Crex crex. |
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Crex crex". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp) - ↑ Stone, Witmer (1894). "A Review of the Old World Rallinae". Proceedings of the Academy of Natural Sciences of Philadelphia. 46: 130–149.