Folkestone
Hierdie artikel bevat nie ’n bronnelys nie, wat beteken dat die inhoud nie geverifieer kan word nie. Enige bevraagtekende inligting mag dus ook mettertyd verwyder word. Help Wikipedia deur betroubare bronne tot die artikel by te voeg. |
Folkestone is 'n hawedorp in die graafskap Kent in die suidooste van Engeland. Die nedersetting het sowat 45 duisend inwoners. Die Kanaaltonnel se noordelike uitgang is hier.
Folkestone | |
---|---|
Stad | |
Folkestone se hawe | |
Koördinate: 51°5′00″N 1°10′00″O / 51.08333°N 1.16667°O | |
Land | Verenigde Koninkryk |
Land | Engeland |
Graafskap | Kent |
Bevolking | |
• Totaal | 45 273 |
Tydsone | UTC+00:00 (MGT) |
• Somertyd | UTC+01:00 (BST) |