Geelrugflap
Voëlspesie
Die Geelrugflap (Euplectes macrourus) is 'n voël wat hoofsaaklik in vogtige grasveld en vleierige gebiede van Zimbabwe voorkom. Die broeiende mannetjie het 'n langer stert as die Kaapse flap en is swart met geel op sy mantel. Die nie-broeiende mannetjie behou die geel skouers en swarterige vlerke. In Engels staan die voël ook bekend as Yellow-mantled Widowbird.
Geelrugflap | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | E. macroura
|
Binomiale naam | |
Euplectes macroura (Gmelin, 1789)
|
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Euplectes macroura". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)