George Plaaslike Munisipaliteit
| |||
Provinsie | Wes-Kaap | ||
Distriksmunisipaliteit | Tuinroete | ||
Tipe | Plaaslike Munisipaliteit | ||
Munisipale kode | WC044 | ||
Burgemeester | Leon van Wyk (DA) | ||
Hoofstad | George | ||
Grootste tale | Afrikaans, Xhosa, Engels | ||
Area | 5 191 km² | ||
Bevolking | 193 672 (2011) |
Die George Plaaslike Munisipaliteit is een van die Plaaslike Munisipaliteite in die Tuinroete-distriksmunisipaliteit in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.
Nedersettings
wysigNedersettings in die munisipaliteit:
- Bergplaas
- Blanco
- George (setel)
- Haarlem
- Herold
- Heroldsbaai
- Hoekwil
- Kleinplaat
- Pacaltsdorp
- Rondevlei
- Uniondale
- Victoriabaai
- Wildernis
- Wildernis-Oos