Location via proxy:   [ UP ]  
[Report a bug]   [Manage cookies]                

India Eisley

Amerikaanse aktrise

India Eisley (gebore 29 Oktober 1993) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Headspace (2005), Underworld Awakening (2012), en Kite (2014).

India Eisley
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam India Joy Eisley
Geboorte 29 Oktober 1993 (1993-10-29) (30 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2003–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

wysig

Rolprente

wysig
  • 2005: Headspace
  • 2012: Underworld Awakening
  • 2014: Kite
  • 2014: Nanny Cam
  • 2015: Social Suicide
  • 2016: The Curse of Sleeping Beauty
  • 2017: Altar Rock
  • 2017: Clinical
  • 2018: Adolescence
  • 2018: Look Away
  • One Week in Hollywood

Televisiereekse

wysig
  • 2008: The Secret Life of the American Teenager

Televisierolprente

wysig
  • 2016: My Sweet Audrina

Video's

wysig
  • 2014: Kite: The Making of Kite

Eksterne skakels

wysig