Jamie Foxx
Eric Marlon Bishop (gebore op 13 Desember 1967),[1] professioneel bekend as Jamie Foxx, is ’n Amerikaanse akteur, sanger en komediant.
Jamie Foxx | |
Foxx in 2013 by die Paryse première van Django Unchained.
| |
Geboortenaam | Eric Marlon Bishop |
---|---|
Geboorte | 13 Desember 1967 |
Aktiewe jare | 1985-tans |
Loopbaan
wysigFoxx het ’n Oscar, Bafta en Golden Globe vir beste akteur gewen vir die biografiese prent Ray (2004). In dieselfde jaar is hy benoem vir ’n Oscar vir beste manlike byspeler vir sy spel in die aksiefliek Collateral.
Ander noemenswaardige rolle sluit in die titelrol in Django Unchained (2012), die superskurk Electro in The Amazing Spider-Man 2 (2014) en William Stacks in die 2014-weergawe van Annie. Hy was ook in die televisie-komedieprogram In Living Color (1990-1994) en sy eie TV-program, die sitkom The Jamie Foxx Show (1996-2001), waarin hy Jamie King jr. speel.
Foxx is ook ’n bekroonde musikant, met ’n Grammy agter sy naam en vier albums wat hoog op die US Billboard 200 was: Unpredictable (2005), wat boaan was, Intuition (2008), Best Night of My Life (2010) en Hollywood: A Story of a Dozen Roses (2015).
In September 2007 het hy 'n ster op die Hollywood Walk of Fame gekry.[2]
Filmografie
wysigJaar | Titel | Rol | Notas | |
---|---|---|---|---|
1992 | Toys | Baker | ||
1996 | The Truth About Cats & Dogs | Ed | ||
The Great White Hype | Hassan El Ruk'n | |||
1997 | Booty Call | Bunz | ||
1998 | The Players Club | Blue | ||
1999 | Any Given Sunday | Willie Beamen | ||
2000 | Held Up | Michael | ||
Bait | Alvin Sanders | |||
2001 | Ali | Drew Bundini Brown | ||
2003 | Shade | Larry Jennings | ||
2004 | Breakin' All the Rules | Quincy Watson | ||
Collateral | Max | |||
Ray | Ray Charles | |||
2005 | Stealth | Luitenant Henry Purcell | ||
Jarhead | Stafsersant Sykes | |||
2006 | Miami Vice | Ricardo Tubbs | ||
Dreamgirls | Curtis Taylor, Jr. | |||
2007 | The Kingdom | Ronald Fleury | ||
2009 | The Soloist | Nathaniel Ayers | ||
Law Abiding Citizen | Nick Rice | |||
2010 | Valentine's Day | Kelvin Moore | ||
Due Date | Darryl | |||
I'm Still Here | Homself | Mockumentary | ||
2011 | Rio | Nico (stem) | ||
Horrible Bosses | Dean "MF" Jones | |||
2012 | Django Unchained | Django Freeman | ||
2013 | White House Down | President James Sawyer | ||
2014 | Rio 2 | Nico (stem) | ||
The Amazing Spider-Man 2 | Maxwell "Max" Dillon / Electro | |||
A Million Ways to Die in the West | Django Freeman | Ongekrediteerde verskyning | ||
Horrible Bosses 2 | Dean "MF" Jones | |||
Annie | William Stacks | |||
2017 | Sleepless | Vincent Downs | ||
Welcome to My Life | Homself | Dokumentêr | ||
Baby Driver | Leon "Bats" Jefferson III | |||
2018 | The Samurai of Tsushima | Jungata (stem) | ||
Robin Hood | Little John | |||
2019 | The Black Godfather | Homself | Dokumentêr | |
Just Mercy | Walter McMillian | |||
QT8: The First Eight | Homself | Dokumentêr | [3] | |
2020 | Project Power | Art Reilly | ||
Soul | Joseph "Joe" Gardner (stem) | |||
2021 | Spider-Man: No Way Home | Maxwell "Max" Dillon / Electro | ||
2022 | Day Shift | Bud Jablonski | Ook uitvoerende vervaardiger | [4][5] |
2023 | God Is a Bullet | The Ferryman | ||
They Cloned Tyrone | Slick Charles | Ook vervaardiger | ||
Strays | Bug (stem) | |||
The Burial | Willie E. Gary | Ook vervaardiger | ||
2024 | Not Another Church Movie | God | [6] | |
Back in Action (opkomende film) | Matt | Na-vervaardigingsproses; ook uitvoerende vervaardiger | ||
TBA | Geechee (opkomende film) | N.V.T. | Slegs vervaardiger, na-vervaardigingsproses | |
Tin Soldier (opkomende film) | Bokushi | na-vervaardigingsproses | ||
Groove Tails (opkomende film) | Biggz | Word tans verfilm, ook vervaardiger |
Televisierolle
wysigJaar | Titel | Rol | Notas | |
---|---|---|---|---|
1991–1994 | In Living Color | Verskeie | Hoofrol; 95 episodes | |
1992–93 | Roc | Crazy George | 7 episodes | |
1993 | Jamie Foxx: Straight from the Foxxhole | Homself | "Stand-up" komedie | |
1996 | Hangin' with Mr. Cooper | Coach Armstrong | Episode: "Rivals" | |
Moesha | Woody | Episode: "Driving Miss Moesha" | ||
1996–2001 | The Jamie Foxx Show | Jamie King | 100 episodes; ook skepper, regisseur en uitvoerende vervaardiger | |
2000, 2012 | Saturday Night Live | Homself (aanbieder/gasheer) | Episodes: "Jamie Foxx/Blink-182" en "Jamie Foxx/Ne-Yo" | |
2001 | 2001 MTV Video Music Awards | Homself (aanbieder/gasheer) | Spesiale uitsending | |
2002 | Jamie Foxx: I Might Need Security | Homself | "Stand-up" komedie | |
2003 | Jamie Foxx Unleashed: Lost, Stolen and Leaked! | Homself | "Stand-up" komedie | |
2003 ESPY Awards | Homself (aanbieder/gasheer) | Spesiale uitsending | ||
2004 | Redemption: The Stan Tookie Williams Story | Stan "Tookie" Williams | Televisierolprent | |
Chappelle's Show | Swart Tony Blair | Seisoen 2, Episode 13 | ||
2004 ESPY Awards | Homself (gasheer/aanbieder) | Spesiale uitsending | ||
2006 | Sesame Street | Homself | Episode: "Cookie World" | |
2007 | Elmo's Christmas Countdown | Homself | Spesiale uitsending | |
2009 | BET Awards 2009 | Homself (gasheer/aanbieder) | Spesiale uitsending | |
2015 | 2015 iHeartRadio Music Awards | Homself (gasheer/aanbieder) | Spesiale uitsending | |
2016 | Jackie Robinson | Jackie Robinson (stem) | 2 episodes | |
2017–tans | Beat Shazam | Homself (gasheer) | Ook uitvoerende vervaardiger; was nie gasheer in 2023 nie | |
2017 | White Famous | Himself | 2 episodes; ook uitvoerende vervaardiger | |
2018 | BET Awards 2018 | Homself (gasheer) | Spesiale uitsending | |
2019 | Live in Front of a Studio Audience | George Jefferson | Episode: "Norman Lear's All in the Family en The Jeffersons" | |
2021 | Dad Stop Embarrassing Me! | Brian Dixon | 8 episodes; ook medeskepper, skrywer en uitvoerende vervaardiger | [7][8] |
2023 | Alert: Missing Persons Unit | N.V.T. | Uitvoerende vervaardiger |
Verwysings
wysig- ↑ "Monitor". Entertainment Weekly (1237): 26. 14 Desember 2012.
- ↑ "Jamie Foxx gets Walk of Fame star." BBC News. 15 September 2007.
- ↑ McNary, Dave (13 Februarie 2019). "Director Reclaims Rights to Documentary '21 Years: Quentin Tarantino' (EXCLUSIVE)". Variety. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Januarie 2020. Besoek op 14 Januarie 2020.
- ↑ Kroll, Justin (1 April 2021). "Dave Franco, Natasha Liu Bordizzo, Steve Howey, More Join Jamie Foxx In Netflix's 'Day Shift'". Deadline Hollywood. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 April 2021. Besoek op 4 Mei 2021.
- ↑ Kroll, Justin (27 April 2022). "Netflix Announces Summer Slate Including Dates For Jamie Foxx's 'Day Shift' And Kevin Hart's 'Me Time'". Deadline Hollywood. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 September 2022. Besoek op 27 April 2022.
- ↑ Grobar, Matt (24 Augustus 2023). "Jamie Foxx To Play God Opposite Mickey Rourke's Devil In 'Not Another Church Movie'". Deadline Hollywood. Besoek op 4 Oktober 2023.
- ↑ Roots, Kimberly (18 Maart 2021). "Jamie Foxx Makes Series TV Return, Has In Living Color Reunion in Netflix's Dad Stop Embarrassing Me! Trailer". TVLine. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Maart 2021. Besoek op 18 Maart 2021.
- ↑ Andreeva, Nellie (1 September 2020). "Jamie Foxx Father-Daughter Comedy 'Dad Stop Embarrassing Me' Gets Netflix Series Order". Deadline Hollywood. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 September 2020. Besoek op 1 September 2020.