Jannie du Plessis
Jannie du Plessis (* 16 November 1982, Bethlehem, Vrystaat) is ’n oud-Springbokrugbyspeler wat tot 2015 vir die Natalse Haaie in die Curriebeker en die Sharks in die Superrugbykompetisie op stut gespeel het.
| |||||
Volle naam | Jan Nathaniel du Plessis | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 16 November 1982 | ||||
Geboorteplek | Bethlehem, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1,88 m | ||||
Massa | 121 kg | ||||
Skool | Grey-kollege, Bloemfontein | ||||
Universiteit | Universiteit van die Vrystaat | ||||
Vername familie | Bismarck du Plessis (broer) | ||||
Beroep | Dokter, Professionele rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Stut | ||||
Springbokno. | 788 | ||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2003–2007 2008-2015 |
VS Cheetahs Natalse Haaie |
69 35 |
(15) (15) | ||
korrek soos op 1 Oktober 2015. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2006–2007 2008-2015 |
Cheetahs Sharks |
26 119 |
(0) (0) | ||
korrek soos op 1 Oktober 2015. | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
2007-2015 | Suid-Afrika | 70 | (5) | ||
korrek soos op 30 Oktober 2015. |
Hy speel sy eerste toets vir die Springbokke teen Australië op 7 Julie 2007 in Sydney.
Hy het medies studeer aan die Universiteit van die Vrystaat en ’n dokter geword. Dit maak hom een van min rugbyspelers in die beroepsrugby-era wat ’n loopbaan buite die sport gehad het terwyl hy steeds ’n speler was.
Eksterne skakels
wysig- Jannie du Plessis by SARugby.co.za
- Jannie du Plessis by www.genslin.us/bokke