Javier Cámara
Javier Cámara Rodríguez (gebore op 19 Januarie 1967) is 'n Spaanse akteur. Hy het in Pedro Almodóvar se rolprente Hable con ella (2002) (Afrikaans: "Praat met Haar"), Bad Education (2004 film) (2004) en I'm So Excited (rolprent) (2013) gespeel, asook in die televisiereeks 7 Vidas (Sewe Lewens). Hy het die rol vertolk van Kardinaal Bernardo Gutierrez in the HBO reeks The Young Pope. Ook speel hy die karakter van Guillermo Pallomari, die hoofrekenmeester van die Cali Kartel, in seisoen drie van die Netflix reeks Narcos.
Javier Cámara Rodríguez | |
Cámara by die 2021 Premis Gaudí
| |
Geboortenaam | Javier Cámara Rodríguez |
---|---|
Geboorte | 19 Januarie 1967 Albelda de Iregua, La Rioja, Spanje |
Nasionaliteit | Spanje |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1991-hede |
Vroeë lewe
wysigHy is in Albelda de Iregua, La Rioja, Spanje gebore. Later gaan hy na Madrid en gradueer aldaar aan die kunsskool vir drama. Daarna werk hy by die Figaro Teater in Madrid.
Loopbaan
wysigIn 1991 maak hy sy buiging in die teater in El caballero de Olmedo. Hy behaal beduidende sukses in die TV reeks 7 Vidas. Daarna ook saam met Almodóvar. Sy toekennings sluit 12 pryse en 22 nominasies in.
Geselekteerde Rolprente
wysigYear | Title | Role | Notes |
---|---|---|---|
1998 | Torrente: El brazo tonto de la ley | Rafi | Genomineer-Goya-toekenning vir Beste Nuwe Akteur |
2001 | Sex and Lucia | ||
2002 | Hable con ella ("Praat met Haar") | Benigno Martín | Genomineer-Europese Rolprent-toekennings vir Beste Akteur Genomineer-Goya-toekenning vir Beste Akteur |
2003 | Torremolinos 73 | Alfredo | Genomineer-Goya-toekenning vir Beste Akteur |
2004 | Bad Education (2004 rolprent) | Paca/Paquito | |
2005 | The Secret Life of Words | Simon | Genomineer-Goya-toekenning vir Beste Ondersteunende Akteur |
2006 | Alatriste | Gaspar de Guzmán, Hertog van Olivares | |
2006 | Paris, je t'aime | ||
2008 | Chef's Special | Maxi | Genomineer-Goya-toekenning vir Beste Akteur |
2008 | The Blind Sunflowers (rolprent) | Ricardo | |
2011 | ¿Para qué sirve un oso? | Guillermo | |
2013 | I'm So Excited (rolprent) | Joserra | |
2013 | A Gun in Each Hand | S. | |
2013 | Living Is Easy with Eyes Closed | Antonio | Goya-toekenning vir Beste Akteur |
2015 | Truman (2015 rolprent) | Tomás | Goya-toekenning vir Beste Ondersteunende Akteur Genomineer-Europese Rolprent-toekennings vir Beste Akteur |
2016 | The Young Pope | Monsignor Bernardo Gutierrez, persoonlike sekretaris tot die pous | |
2016 | The Queen of Spain | ||
2017 | It's for Your Own Good (rolprent) | ||
2017 | Bom Bevrees (Fé de etarras, "Geloof van Baskiese Separatiste") | Martín | NetFlix Original |
2017 | Narcos | Guillermo Pallomari |