Location via proxy:   [ UP ]  
[Report a bug]   [Manage cookies]                

Karla Pretorius

Suid-Afrikaanse netbal speelster

Karla Pretorius[1] (née Mostert; 12 Maart 1990) is 'n Suid-Afrikaanse netbal speelster en speel tans vir die Sunshine Coast Lightning in Australië en die Suid-Afrikaanse SPAR Pretas Netbal. Sy speel in die Doelverdediger posisie asook Vleuelverdediger.

Verwysings

wysig
  1. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Maart 2020. Besoek op 27 Maart 2020.