Kirstenbosch- Nasionale Botaniese Tuin
33°59′22″S 18°25′49″O / 33.98944°S 18.43028°O
Kirstenbosch is aan die voet van Tafelberg in Kaapstad geleë, en is een van agt Nasionale Botaniese Tuine wat oor vyf van Suid-Afrika se ses verskillende biome versprei is. Die tuin is 560 ha groot en die grond is in 1902 deur Cecil John Rhodes aan die volk geskenk.
Toe Kirstenbosch, die bekendste van die Tuine, in 1913 deur die toedoen van lady Florence Phillips gestig is om die land se unieke flora te bewaar, was dit die eerste botaniese tuin ter wêreld met hierdie etos. Wat hierdie Tuine verder wêreldwyd bekendmaak is dat slegs inheemse plante verplant word.
Vanaf 1 September 2004 staan die Nasionale Botaniese Instituut bekend as die Suid-Afrikaanse Nasionale Biodiversiteitsinstituut (SANBI).
Bird se bad is ook hier te siene.
Beeldgalery
wysig-
Uitsig oor Tafelberg vanuit die Kirstenbosch Botaniese Tuine
-
Die Botaniese Vereniging se konservatorium
-
Boomslang, Tree canopy walkway, Arboretum
-
Tafelberg sigbaar in die agtergrond met die kombers van wolke oor.
-
Rasperkant van Tafelberg sigbaar in die agtergrond
-
Kirstenbosch se uitkyk na die weste
-
Tarentaal
-
Castle Rock vanaf Kirstenbosch
-
Henry Pearson se laaste rusplek
-
Wilde saadpeul geskep deur Arthur Fata van Zimbabwe. Hierdie beeld staan by die ingang na die Kirstenbosch Botaniese Tuine
Eksterne skakels
wysig- Lantern. Tydskrif vir Kennis en Kultuur. Jaargang 13, nr. 1, September 1963
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Kirstenbosch- Nasionale Botaniese Tuin.