Location via proxy:   [ UP ]  
[Report a bug]   [Manage cookies]                

Matterhorn (Duits: Matterhorn, [ˈmatərˌhɔrn]; Frans: Mont Cervin, [mɔ̃ sɛʁvɛ̃]; Italiaans: Cervino, [ˈtʃerˈviːno]) is 'n berg in die Alpe wat op die waterskeiding en grens tussen Switserland en Italië geleë is. Dit is 'n groot, byna simmetriese piek in die Penniniese Alpe wat 4 478 meter hoog is;[2] dit is een van die hoogste bergpieke in die Alpe en Europa.

Panorama Matterhorn en Monte Rosa Groep
Panorama Matterhorn en Monte Rosa Groep
Matterhorn
Oostelike en noordelike aansigte van Matterhorn Oostelike en noordelike aansigte van Matterhorn
Ligging op die grens tussen Switserland en Italië
Hoogte 4 478[1] meter bo seevlak
Reeks Alpe
Koördinate 45°58′35″N 7°39′30″O / 45.97639°N 7.65833°O / 45.97639; 7.65833
Eerste bestyging 14 Julie 1865
Eerste bestyger(s) Edward Whymper, Charles Hudson, Francis Douglas, Douglas Robert Hadow, Michel Croz, Peter Taugwalder (vader), Peter Taugwalder (seun)
Maklikste roete Hörnli-kam (AD, rock / gemengde klim)
Uitspraak /[ˈmatərˌhɔrn], [mɔ̃ sɛʁvɛ̃], [ˈtʃerˈviːno]/
Ligging van Matterhorn op 'n kaart (Switserland)
Matterhorn
Matterhorn

Die berg staan in die Wallis-Alpe tussen Zermatt en Breuil-Cervinia. Die flanke van die berg in die ooste, noorde en weste is Switsers, terwyl dié in die suide Italiaans is. Die Matterhorn-museum in Zermatt bied nuttige inligting oor die Matterhorn.

Vlug rondom die Matterhorn

Galery

wysig

Verwysings

wysig
  1. (en) "Matterhorn, Italy/Switzerland". Peakbagger.com. Besoek op 21 November 2017.
  2. (en) [1] leica-geosystems.com
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.