Nimmersat
(Aangestuur vanaf Mycteria ibis)
Die Nimmersat (Mycteria ibis) is 'n algemene standvoël wat voorkom in Suider-Afrika. Die voël is 95 – 105 cm groot en weeg 1.2 – 2.4 kg. Die voël broei koloniaal saam met ander ooievaars, reiers, witreiers, ibisse en duikers. In Engels staan die voël bekend as Yellow-billed Stork.
Nimmersat | |
---|---|
By die Lake Nakuru Nasionale Park in Kenia | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | M. ibis
|
Binomiale naam | |
Mycteria ibis (Linnaeus, 1766)
|
Fotogalery
wysig-
'n Nimmersat kniel met sy voete vorentoe.
-
Jong voëls het 'n grys rug, volwassenes het 'n wit rug.
-
Nimmersat vang vis in vlak water.
-
'n Jong Nimmersat.
-
'n Volwasse Nimmersat.
-
Nimmersat in die Kazinga-kanaal in Uganda.
-
Museum specimen - Safim, Guinée-Bissau
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Mycteria ibis. |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Mycteria ibis. |
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Mycteria ibis". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)