Location via proxy:   [ UP ]  
[Report a bug]   [Manage cookies]                

OCLC (Engels vir: Online Computer Library Center, Inc.) is 'n biblioteekdiens en navorsingsorganisasie wat mense help om inligting meer geredelik te bekom en kostes te verminder.[1] Dit is op 6 Julie 1967 as die nie-winsgewende organisasie Ohio College Library Center geregistreer.[2] 72 000 biblioteke in 86 lande gebruik OCLC se dienste om materiaal te soek en te stoor.[3] Die organisasie is deur Fred Kilgour gestig en hulle hoofkantoor is in Dublin, Ohio in die VSA geleë.

Skip Prichard, direkteur van OCLC sedert 2013, in Kaapstad

Verwysings

wysig
  1. "About OCLC". OCLC. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 September 2012. Besoek op 17 September 2009.
  2. IDEALS, Initial system design for the Ohio College Library Center: A case history
  3. "OCLC renames European division" (in Japannees). Ohio: Business First of Columbus. 22 Oktober 2007. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Mei 2016. Besoek op 9 November 2007.