Peregrine Maitland
Sir Peregrine Maitland was goewerneur van die Kaapkolonie van 1844 tot 1847.
Sir Peregrine Maitland | |
---|---|
Sir Peregrine Maitland deur George Theodore Berthon | |
Geboortedatum | 6 Junie 1777 |
Geboorteplek | Longparish, Hampshire, Koninkryk van Groot-Brittanje |
Sterfdatum | 30 Mei 1854 (76 jaar oud) |
Sterfplek | Londen, Verenigde Koninkryk |
Lojaliteit | Verenigde Koninkryk |
Diens/Tak | Britse leër |
Jare in diens | 1791–1836 |
Rang | Major General, 14 Junie 1815; Luitenant-generaal 1834; Generaal 1843. |
Eenheid | Foot Guards |
Poste beklee | Madras leër |
Veldslae/oorloë | Haïtiese Rewolusie Amerikaanse Rewolusionêre Oorloë |
Ander werk | Luitenant-generaal van Bo-Kanada (1818–1828) Luitenant-generaal van Nova Scotia (1828–1834) |
Hy is in Engeland gebore in 1877 en hoewel hy eerlik in sy optrede was, was sy metodes stadig en het hy te veel op sy ondergeskiktes staatgemaak. Hy het baie van sy energie en tyd daaraan bestee om blywende vrede met die hoofmanne op die Kaapse Oosgrens te verseker.
In Natal het hy met die Voortrekkers gebots, oor wie daar van hom verwag is om Britse gesag te handhaaf. Hy is in 1847 terug Engeland toe ontbied en sterf vyf jaar later.
Sien ook
wysigBron
wysig- Rosenthal, Eric, Encyclopaedia of Southern Africa, Juta and Company Limited, Kaapstad en Johannesburg, 1978.