Quinton Immelman
Quinton Immelman (gebore op 31 Maart 1981 te Pretoria) is 'n rugbyskeidsregter wat op die Suid-Afrikaanse Rugbyunie se premierpaneel aangestel is.[1][2]
| |||||
Geboortedatum | 31 Maart 1981 | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboorteplek | Pretoria, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1,89 m | ||||
Massa | 94 kg | ||||
Loopbaan as skeidsregter | |||||
Jare | Kompetisie | Weds | |||
2010– 2011– 2011– 2016– |
Vodacombeker Varsitybeker Curriebeker Superrugby |
||||
korrek soos op 8 Maart 2017. |
Immelman is vir die eerste keer in 2016 bygevoeg op die skeidsregterrooster vir die 2016 Superrugbyseisoen.[3]
Kollegas
wysigVerwysings
wysig- ↑ "SA Rugbyskeidsregters / SARU Elite" (in Engels). SA Rugby. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Oktober 2018. Besoek op 14 April 2016.
- ↑ SARU spelersprofiel - Quinton Immelman URL besoek op 8 Maart 2017
- ↑ SANZAR (2 Februarie 2016). "Refs and law variations revealed". Persberig. http://www.sanzarrugby.com/superrugby/news/refs-and-law-variations-revealed. Besoek op 2 Februarie 2016.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |