Location via proxy:   [ UP ]  
[Report a bug]   [Manage cookies]                

Samantha Newark (gebore 27 Junie 1967) is 'n Engelse aktrise en komponis. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Summer Camp Nightmare (1987) en Jem and the Holograms (2015), en in die televisiereekse The Transformers (1984) en Jem (1985).

Samantha Newark
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 27 Junie 1967 (1967-06-27) (57 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise en komponis
Aktiewe jare 1985 –
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

wysig

Rolprente

wysig
  • 1987: Summer Camp Nightmare
  • 2011: The Girl
  • 2015: Jem and the Holograms

Televisiereekse

wysig
  • 1984: The Transformers
  • 1985: Jem

Televisierolprente

wysig
  • 1986: Jem: Truly Outrageous!

Eksterne skakels

wysig