Scott Morrison
Scott John Morrison (gebore 13 Mei 1968) is 'n Australiese politikus wat van 24 Augustus 2018 tot 23 Mei 2022 as die 30ste Eerste Minister van Australië en Leier van die Liberale Party gedien het. Hy is sedert 2007 'n lid van die Huis van Verteenwoordigers van Australië vir Cook in Nieu-Suid-Wallis. Sy bynaam is ScoMo.[1]
Verwysings
wysig- ↑ "Scott Morrison or ScoMo — is it time he retired the nickname now he's Prime Minister?". ABC News. September 2018. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Januarie 2020. Besoek op 22 Maart 2020.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Scott Morrison.
- Scott Morrison op Twitter
- Verskynings op C-SPAN
Parlement van Australië | ||
---|---|---|
Voorafgegaan deur Bruce Baird |
Lid van die parlement vir Cook 2007–hede |
Sittend |
Politieke poste | ||
Voorafgegaan deur Tony Burke |
Minister vir Immigrasie en Grensbeskerming 2013–2014 |
Opgevolg deur Peter Dutton |
Voorafgegaan deur Kevin Andrews |
Minister vir Sosiale Dienste 2014–2015 |
Opgevolg deur Christian Porter |
Voorafgegaan deur Joe Hockey |
Minister van Finansies 2015–2018 |
Opgevolg deur Josh Frydenberg |
Voorafgegaan deur Malcolm Turnbull |
Eerste Minister van Australië 2018–2022 |
Opgevolg deur Anthony Albanese |
Party-politieke poste | ||
Voorafgegaan deur Malcolm Turnbull |
Leier van die Liberale Party 2018–hede |
Dienend |