Trey Parker
Trey Parker (gebore 19 Oktober 1969) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Orgazmo (1997), South Park: Bigger, Longer & Uncut (1999), en Team America: World Police (2004), en in die televisiereeks South Park (1997).
Trey Parker | |
Parker in 2016
| |
Geboortenaam | Randolph Severn Parker III |
---|---|
Geboorte | 19 Oktober 1969 Conifer, Colorado, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1989–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Hy is bekend as mede-stigter van South Park saam met Matt Stone.
Vroeë lewe
wysigParker was gebore in Conifer, Colorado, die seun van 'n versekering verkoopsvrou Sharon en geoloog Randolph "Randy" Parker.[1]
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1993: Cannibal! The Musical
- 1997: Orgazmo
- 1998: BASEketball
- 1999: South Park: Bigger, Longer & Uncut
- 1999: Terror Firmer
- 2002: Run Ronnie Run!
- 2004: Team America: World Police
- 2005: The Aristocrats
- 2017: Despicable Me 3
Televisiereekse
wysig- 1995: Time Warped
- 1997: South Park
- 2001: That's My Bush!
- 2003: VH1 Goes Inside
- 2004: MTVU Stand In
- 2009: In Focus with Eden Lane
- 2011: 7.30
- 2015: The Weekly with Charlie Pickering
Televisierolprente
wysig- 1998: 1998 Primetime Creative Arts Emmy Awards
- 1999: Goin' Down to South Park
- 2003: Shocked
- 2011: 6 Days to Air: The Making of South Park
- 2012: E3 Xbox Media Briefing
- 2015: Ubisoft E3 2015 Conference
- 2016: Ubisoft E3 2016 Conference
- 2017: Become a Citizen of South Park
Video's
wysig- 1998: Master P: Kenny's Dead
- 2000: Christmas in South Park
- 2003: The Book of Orgazmo
- 2005: Make Your Own Damn Movie!
- 2005: 'Team America': An Introduction
- 2005: 'Team America': Building the World
- 2005: 'Team America': Capturing the Action
- 2005: 'Team America': Crafting the Puppets
- 2005: 'Team America': Miniature Pyrotechnics
- 2005: 'Team America': Pulling the Strings
- 2005: 'Team America': Up Close with Kim Jong-Il
- 2006: Taint of Greatness: The Journey of Beavis and Butt-Head, Part 2
- 2008: Imaginationland: The Movie
- 2008: Godfather World
Verwysings
wysig- ↑ "Trey Parker biography" (in Engels). Biography.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Maart 2019. Besoek op 26 April 2014.