akker
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
akker | akkers |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
akkertjie | akkertjies |
- Van Middelnederlands "acker", van Oudnederlands: "akker", van Protogermaans *akraz, van Proto-Indo-Europees *h₂éǵros.
- ak•ker
- (landbou) Bedding; ploegland; 'n stuk grond wat vir die verbouing van 'n gewas afgeperk is.
- Grondmaat; 'n eenheid waarmee oppervlakte gemeet word.
- Die boer verdeel jy land in akkers vir verskillende gewasse.
- Histories is 'n akker die hoeveelheid grond wat 'n man met een os in een dag kan ploeg. Internasionaal gesproke word 'n akker as 'n reghoek van 4046,8564224 m² gedefinieer.
- Gods water oor Gods akker laat loop (laat staan; dinge hul gang laat gaan sonder om in te meng).
Vertalings: Bedding | |||
---|---|---|---|
Vertalings: Grondmaat | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
akker | akkers |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
akkertjie | akkertjies |
- (plantkunde) Sade van 'n akkerboom.
- Eekhorings versamel die akkers wat op die grond val.
Vertalings: Boom | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor akker.