Location via proxy:   [ UP ]  
[Report a bug]   [Manage cookies]                
'n Punt.
Enkelvoud Meervoud
  punt     punte    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  puntjie     puntjies  
punt
(taalkunde) 'n Leesteken (in die vorm van 'n kolletjie) wat 'n sin afsluit.
Algemene leestekens sluit in: die punt, komma, koppelteken, deelteken, dubbelpunt, ens.
  Vertalings:   
Engels: full stop(en)
Nederlands: punt(nl)
Enkelvoud Meervoud
  punt     punte    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  puntjie     puntjies  
'n Getal wat 'n telling of waarde aandui (vir 'n toets, wedstryd, ens.)
Sy het 'n goeie punt vir Afrikaans gekry.
  Vertalings:   
Engels: mark(en), point(en)
Nederlands: score(nl)
Enkelvoud Meervoud
  punt     punte    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  puntjie     puntjies  
  1. Die skerp ent van 'n voorwerp.
  2. Die rand van 'n voorwerp.
  3. 'n Spesifieke oomblik in tyd.
  4. 'n Spesifieke plek.
  1. Pasop dat die die skroewedraaier se punt nie gly nie.
  2. Hy sit op die punt van sy stoel.
  3. Sy was op die punt om in die bed te klim, toe die deurklokkie lui.
  4. Wat is hierdie punt se koördinate?
  Vertalings:   
Engels: tip(en), edge(en), point(en)
Nederlands: punt(nl)