Location via proxy:   [ UP ]  
[Report a bug]   [Manage cookies]                
'n Volwasse sikade.
Enkelvoud Meervoud
  sikade     sikades  
si•ka•de
(insekte) Een van verskeie insekte wat aan die superfamilie   Cicadoidea behoort, met deursigtige, sterk beaarde vlerke en klein oë wat wyd uitmekaar op die kop sit.
Insekte kan meteens in reuse hoeveelhede voorkom, soos treksprinkane en periodieke sikades.
insek
  Vertalings:    sikade
Engels: cicada(en)
Nederlands: cicade(nl)