Location via proxy:   [ UP ]  
[Report a bug]   [Manage cookies]                
Enkelvoud
Persoon 1ste 2de
vertroulik
2de
beleef
3de m 3de v 3de o
Onderwerp ek jy u hy sy dit
Voorwerp my jou u hom haar dit
Meervoud
  1ste 2de
vertroulik
2de
beleef
3de
Onderwerp ons julle u hulle
Voorwerp ons julle u hulle
Hulp:IPA: [səɪ̯]
    
(lêer)
سَيْ
Onderwerpsvorm van die persoonlike voornaamwoord derde persoon enkelvoud vroulik.
Sy kam haar hare.
Sy klap hom teen die kop.
  Vertalings:    sy
Duits: sie(de)
Engels: she(en)
Esperanto: ŝi(eo)
Engels: she(en)
Goties: 𐍃𐌹(got) (si)
Nederlands: zij(nl)
Enkelvoud
1. persoon 2. persoon
vertroulik
2. persoon
beleef
3. persoon
manlik
3. persoon
vroulik
3. persoon
onsydig
my jou u sy haar dit se
myne joune u s'n syne hare dit s'n
Meervoud
1. persoon 2. persoon
vertroulik
2. persoon
beleef
3. persoon
ons julle, jul u hulle, hul
ons s'n, onse julle s'n u s'n hulle s'n
Dui besit aan.
Besitlike voornaamwoord van die derde persoon manlik.
Hierdie is sy kopie, nie joune nie.
  Vertalings:    sy
Engels: his(en)
Nederlands: zijn(nl)
Enkelvoud Meervoud
  sy     sye  
Die linker- of regterkant van 'n mens/dier/voorwerp.
Kante van 'n voorwerp, met uitsondering van die bo- en onderkant.
'n Vierkant het vier sye.
  Vertalings:    sy
Engels: side(en)
Nederlands: zij(nl)
Enkelvoud Meervoud
  sy     -  
  1. 'n Proteïendraad wat deur sekere insekte, veral die moerbysywurm   Bombyx mori vervaardig word
  1. Moerbei bome hou in die eerste plek verband met die sy-vesel kultuur (sy produksie) met China wat sy van kokonne gespin het so ver terug as 4 500 jaar gelede.[1]
  Vertalings:    sy
Engels: silk(en)
Nederlands: zijde(nl)