Location via proxy:
[ UP ]
[Report a bug]
[Manage cookies]
No cookies
No scripts
No ads
No referrer
Show this form
Tuis
Lukraak
Meld aan
Voorkeure
Skenkings
Inligting oor Wiktionary
Vrywaring
Soek
vy
Taal
Hou dop
Wysig
Vye.
Inhoud
1
Afrikaans (af)
1.1
Uitspraak
1.2
Met Arabiese letters
1.3
Selfstandige naamwoord
1.3.1
Betekenisse
1.3.2
Voorbeeldsinne
1.3.3
Wisselvorme
1.3.4
Verwante woorde
1.3.5
Vertalings
Afrikaans (af)
Enkelvoud
Meervoud
vy
vye
Verkleiningsvorm
Enkelvoud
Meervoud
vytjie
vytjies
Uitspraak
IPA
: [
fəɪ̯
],
meervoud
:
[
ˈfəɪ̯jə
]
Met Arabiese letters
فَيْ ,
meervoud
:
فَیِّی
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
(
vrugte
)
Soort sagte veelsadige vrug (
Ficus carica
).
Voorbeeldsinne
'n Vyeboom se blomme groei in werklikheid aan die binnewand van die
vy
.
Wisselvorme
vyg
Verwante woorde
vyeboom
Vertalings
Vertalings:
vy
Duits
:
Feige
(de)
Engels
:
fig
(en)
Goties
:
𐍃𐌼𐌰𐌺𐌺𐌰
(got)
(smakka)
Nederlands
:
vijg
(nl)
Zoeloe
:
ikhiwane
(zu)