1. FC Keulen: Verskil tussen weergawes
Voorkoms
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
k r2.7.2+) (robot Verander: el:ΦΚ Κολωνία |
k r2.7.2) (Robot: verander it:1. Fußball-Club Köln 01/07 na it:1. FC Colonia |
||
Lyn 118: | Lyn 118: | ||
[[hu:1. FC Köln]] |
[[hu:1. FC Köln]] |
||
[[id:1. FC Köln]] |
[[id:1. FC Köln]] |
||
[[it:1. |
[[it:1. FC Colonia]] |
||
[[ja:1.FCケルン]] |
[[ja:1.FCケルン]] |
||
[[ko:1. FC 쾰른]] |
[[ko:1. FC 쾰른]] |
Wysiging soos op 11:37, 2 Maart 2013
Volledige naam | 1. Fußball-Club Köln 01/07 e.V. |
Stigtingsdatum | 13 Februarie 1948 |
Tuisveld | RheinEnergieStadion, Keulen |
Kapasiteit | 50 374 |
Kompetisie | 2. Bundesliga |
1. FC Keulen is ‘n Duitse sportklub uit Keulen wat op 13 Februarie 1948 ontstaan het deur ‘n samesmelting tussen Kölner BC 01 en SpVgg Sülz 07.
FC Keulen was een van die 16 klubs wat aan die eerste Bundesligaseisoen deelgeneem het en was ook die eerste Bundesligakampioen. In die 1977/78-seisoen het die span die sogenaamde “dubbel” gewen, maar in die jare '80 het die klub geleidelik agteruit begin boer. In 1999 is FC Keulen vir die eerste keer na die Bundesliga 2 gerelegeer.
FC Keulen speel sy tuiswedstryde op die RheinEnergieStadion, vroeër bekend as die Müngersdorf Stadion.
Erelys
- 1962, 1964, 1978
- 1968, 1977, 1978, 1983
Onlangse ligaposisionering
|
|
Eksterne skakels