1979: Verskil tussen weergawes
Voorkoms
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
k r2.7.2) (robot Bygevoeg: tg:1979 |
k r2.7.3) (robot Bygevoeg: si:1979 |
||
Lyn 143: | Lyn 143: | ||
[[se:1979]] |
[[se:1979]] |
||
[[sh:1979]] |
[[sh:1979]] |
||
[[si:1979]] |
|||
[[simple:1979]] |
[[simple:1979]] |
||
[[sk:1979]] |
[[sk:1979]] |
Wysiging soos op 00:29, 9 Januarie 2013
1979 |
◄ | 19de eeu | ◄20ste eeu► | 21ste eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1974 | 1975 | 1976 | 1977 | 1978 | ◄ 1979 ► | 1980 | 1981 | 1982 | 1983 | 1984 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1979 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1979 was ’n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op ’n Maandag begin het. Dit was ook die laaste jaar van die dekade 1970s.
Gebeure
- Die Suid-Afrikaanse ambassadeur in El Salvador, Archibald Dunn, word ontvoer en vermoor.
- 1 Januarie – Die Verenigde Nasies se sekretaris-generaal Kurt Waldheim lui die begin van die Internsionale Jaar van die Kind in.
- 18 Junie – SALT II geteken deur Jimmy Carter en Leonid Brezhnev.
- 26 Junie – Muhammad Ali tree af.
- 2 Julie – Die Susan B. Anthony dollarmunt word uitgereik.
- 11 Julie – Die NASA-ruimtetuig Skylab brand uit in die Aarde se atmosfeer.
Geboortes
- 9 April – Ryan Cox, Suid-Afrikaanse fietsryer († 2007).
- 5 Julie – Amélie Mauresmo, Franse tennisspeelster.
- 5 Julie – Shane Filan, Ierse sanger en liedjieskrywer (Westlife).
- 22 September – Bakkies Botha, springbokrugbyspeler.
Sterftes
- 27 Februarie – Salty du Rand, Suid-Afrika se vyf-en-twintigste Springbokkaptein.
- 30 April – Afrikaanse skrywer A.A. Pienaar wat onder die skuilnaam Sangiro gepubliseer het.