Dagestan: Verskil tussen weergawes
k r2.7.1) (robot Bygevoeg: hi:दाग़िस्तान |
JMK (besprekings | bydraes) kNo edit summary |
||
(33 wysigings tussenin deur 19 gebruikers nie gewys nie) | |||
Lyn 1: | Lyn 1: | ||
{{Russiese deelgebied |
|||
{| class="toccolours" align="right" border="0" rules="none" width="330px" cellpadding="4" cellspacing="0" style="margin: 0 0 1em 1em; border: 1px solid #999; border-right-width: 1px; border-bottom-width: 1px" |
|||
| naam= Republiek van Dagestan <br />Республика Дагестан |
|||
| beeld= RussiaDagestanRep.png |
|||
|-<br> |
|||
| onderskrif= Die ligging van Dagestan in Rusland. |
|||
|- class="hiddenStructure{{{beeld|Russia - Republic of Dagestan (2008-01).svg}}}" style="text-align: center;" |
|||
| land= [[Lêer:Flag of Russia.svg|20px]] [[Rusland|Russiese Federasie]] |
|||
| colspan="2" | [[Beeld:Russia - Republic of Dagestan (2008-01).svg|300px| ]]<br>{{{onderskrif|Ligging van die Republiek van Dagestan in Rusland}}} |
|||
| feddistrik= [[Noord-Kaukasiese Federale distrik|Noord-Kaukasiese]] |
|||
|- |
|||
| ekonstreek= [[Noord-Kaukasiese ekonomiese streek|Noord-Kaukasiese]] |
|||
| valign="top"| '''Land''' || [[Beeld:Flag of Russia.svg|20px|border]] [[Rusland|Russiese Federasie]] |
|||
| stigting= [[20 Januarie]] [[1921]] |
|||
|- |
|||
| hoofstad= [[Machatsjkala]] |
|||
| valign="top"| '''Russiese naam''' || Республика Дагестан |
|||
| hoof= Ramazan Abdoelatipof |
|||
|- |
|||
| amp= Waarnemend |
|||
| valign="top"| '''Status''' || [[Republiek]] |
|||
| wetgewer= Volksraad |
|||
|- |
|||
| sensus= 2010 |
|||
| valign="top"| '''Stigting''' || 20 Januarie 1921 |
|||
| totaal= 2 910 249 |
|||
|- |
|||
| rang1= 12de |
|||
| valign="top"| '''Federale distrik''' || [[Noord-Kaukasiese Federale distrik|Noord-Kaukasiese]] |
|||
| digtheid= 57,86 /km<sup>2</sup> |
|||
|- |
|||
| stedelik= 45,2% |
|||
| valign="top"| '''Ekonomiese streek''' || [[Noord-Kaukasiese ekonomiese streek|Noord-Kaukasiese]] |
|||
| plattelands=54,8% |
|||
|- |
|||
| oppervlakte= 50 300 km<sup>2</sup> |
|||
| valign="top"| '''Hoofstad''' || [[Machatsjkala]] |
|||
| rang2= 52ste |
|||
|- |
|||
| tydsone= [[UTC+04:00]] |
|||
| valign="top"| '''Oppervlakte''' || 50 300 km² |
|||
| registrasie= 05 |
|||
|- |
|||
| tale= [[Russies]], ens. |
|||
| valign="top"| '''Rang: oppervlakte''' || 52 |
|||
| webtuiste= http://www.e-dag.ru/ |
|||
|- |
|||
| wapen-vlag= |
|||
| valign="top"| '''Bevolking''' || 2 576 531 <small>(2002)</small> |
|||
[[Lêer:Coat of Arms of Dagestan.svg|links|120px|Wapen]] <br /> |
|||
|- |
|||
[[Lêer:Flag of Dagestan.svg|regs|120px|border]] |
|||
| valign="top"| '''Rang: bevolking''' || 22 |
|||
}} |
|||
|- |
|||
| valign="top"| '''Tale''' || [[Russies]], [[Aghul]], [[Avar]], [[Azeri]], [[Tsjetsjnies]], [[Dargwa]], [[Koemik]], [[Lak]], [[Lezgies]], [[Nogai]], [[Rutul]], [[Tabasaran]], [[Tat]], [[Tsakhur]]<ref name="ConstitutionLangs">Volgens Artikel 11 van die Grondwet van Dagestan is die amptelike tale "Russies en die tale van die volke van Dagestan"</ref> |
|||
|- |
|||
| valign="top"| '''President''' || Moechoe Alijef |
|||
|- |
|||
| valign="top"| '''Premier''' || Sjamil Zainalof |
|||
|- |
|||
| valign="top"| '''Amptelike webtuiste''' || [http://www.e-dag.ru/ www.e-dag.ru] |
|||
|- |
|||
| valign="top"| '''Kentekennommer''' || 5 |
|||
|- |
|||
| align="center" width="140px" |[[Beeld:Coat of Arms of Dagestan.svg|125px]]<br>{{{onderskrif|Wapen}}} |
|||
| align="center" width="140px" |[[Beeld:FlagofDaghestan.svg|125px]]<br>{{{onderskrif|Vlag}}} |
|||
|} |
|||
Die '''Republiek van Dagestan''' ([[Russies]]: Респу́блика Дагеста́н, ''Respoeblika Dagestan'') is ’n republiek (’n [[Deelgebiede van Rusland|deelgebied]]) van [[Rusland]]. Dit is die grootste republiek in die Noord-Kaukasus wat grootte en bevolking betref. |
|||
[[Lêer:Dagestan af.png|duimnael|260px|regs]] |
|||
Die woord "Dagestan" beteken "land van berge". Dit word in die [[Arabiese alfabet]] geskryf as '''داغستان'''. |
|||
Die '''Republiek van Dagestan''' ([[Russies]]: Респу́блика Дагеста́н, ''Respoeblika Dagestan'') is ’n republiek (’n [[Deelgebiede van Rusland|deelgebied]]) van [[Rusland]]. Dit is die grootste republiek in die Noord-Kaukasus wat grootte en bevolking betref. |
|||
==Geografie== |
|||
[[Image:Prokudin-Gorskii-44.jpg|thumb|200px|left|’n Paartjie in tradisionele klere. Sergei Prokoedin-Gorski, omstreeks 1907 tot 1915.]] |
|||
Die woord "Dagestan" beteken "land van berge". Dit word in die [[Arabiese alfabet]] geskryf as '''داغستان'''. |
|||
== Geografie == |
|||
[[Lêer:Prokudin-Gorskii-44.jpg|duimnael|200px|links|’n Paartjie in tradisionele klere. Sergei Prokoedin-Gorski, omstreeks 1907 tot 1915.]] |
|||
[[Lêer:Вид на Сулакский каньон сверху со смотровой площадки - 51356023650.png|duimnael|200px|links|Bote vaar op die Soelakrivier in die Soelakcanyon. Dit is die diepste canyon in Europa.]] |
|||
Dagestan is in die Noord-Kaukasiese berge geleë. Dit is die mees suidelike gebied van Rusland. Dit is 50 300 km² groot en grens aan [[Kalmikië]], [[Tsjetsjnië]], [[Stawropol-krai]], [[Azerbeidjan]], [[Georgië]] en die [[Kaspiese See]]. |
Dagestan is in die Noord-Kaukasiese berge geleë. Dit is die mees suidelike gebied van Rusland. Dit is 50 300 km² groot en grens aan [[Kalmikië]], [[Tsjetsjnië]], [[Stawropol-krai]], [[Azerbeidjan]], [[Georgië]] en die [[Kaspiese See]]. |
||
Die grootste deel bestaan uit berge en die hoogste punt is [[Berg Bazardjoezi]], wat 4 466 meter hoog is. Daar is sowat 1 800 riviere, waarvan die belangrikstes die Soelak, Samoer en Terek is. |
Die grootste deel bestaan uit berge en die hoogste punt is [[Berg Bazardjoezi]], wat 4 466 meter hoog is. Daar is sowat 1 800 riviere, waarvan die belangrikstes die Soelak, Samoer en Terek is. |
||
==Demografie== |
== Demografie == |
||
Vanweë die berge wat reis en kommunikasie bemoeilik, is die republiek etnies uiteenlopend. Anders as in die res van Rusland groei die bevolking vinnig. Volgens die [[2002]]-sensus maak Avars, Dargins Tabasaranins en Lezgins 80% van die bevolking uit, Koemiks en Nogai 15% en Russe 4%. Daar is ook talle ander groepe. Ondanks die etniese verskeidenheid is sowat 95% van die bevolking [[Islam|Moslems]]. |
Vanweë die berge wat reis en kommunikasie bemoeilik, is die republiek etnies uiteenlopend. Anders as in die res van Rusland groei die bevolking vinnig. Volgens die [[2002]]-sensus maak Avars, Dargins Tabasaranins en Lezgins 80% van die bevolking uit, Koemiks en Nogai 15% en Russe 4% en [[Rutuls]] 1%. Daar is ook talle ander groepe. Ondanks die etniese verskeidenheid is sowat 95% van die bevolking [[Islam|Moslems]]. |
||
Die taal wat die meeste gepraat word, is Russies, maar meer as 30 plaaslike tale word ook gepraat. |
Die taal wat die meeste gepraat word, is Russies, maar meer as 30 plaaslike tale word ook gepraat. |
||
==Ekonomie== |
== Ekonomie == |
||
Die volgende sektore word onderskei: |
Die volgende sektore word onderskei: |
||
* 24% [[nywerheid]] |
* 24% [[nywerheid]] |
||
Lyn 67: | Lyn 58: | ||
== Verwysings == |
== Verwysings == |
||
{{Verwysings}} |
|||
:''Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel [http://en.wikipedia.org/wiki/Dagestan] |
|||
{{Commons-kategorie inlyn|Dagestan}} |
|||
<references/> |
|||
* [[Lêer:Crystal txt.png|15px]] Hierdie artikel is vertaal uit die [[:en:Dagestan|Engelse Wikipedia]] |
|||
{{Deelgebiede van Rusland}} |
{{Deelgebiede van Rusland}} |
||
{{Normdata}} |
|||
[[Kategorie:Russiese republieke]] |
[[Kategorie:Russiese republieke]] |
||
[[kbd:Республикэ Дагъыстэн]] |
|||
[[ace:Republik Dagestan]] |
|||
[[ar:داغستان]] |
|||
[[av:Дагъистан]] |
|||
[[az:Dağıstan]] |
|||
[[be:Дагестан]] |
|||
[[be-x-old:Дагестан]] |
|||
[[bg:Дагестан]] |
|||
[[bs:Dagestan]] |
|||
[[bxr:Дагестаан Республика]] |
|||
[[ca:Daguestan]] |
|||
[[ce:ДегIeстан]] |
|||
[[cs:Dagestán]] |
|||
[[csb:Dagestan]] |
|||
[[cv:Дагестан Республики]] |
|||
[[da:Dagestan]] |
|||
[[de:Dagestan]] |
|||
[[el:Δημοκρατία του Νταγκεστάν]] |
|||
[[en:Republic of Dagestan]] |
|||
[[eo:Dagestano]] |
|||
[[es:Daguestán]] |
|||
[[et:Dagestan]] |
|||
[[eu:Dagestan]] |
|||
[[fa:داغستان]] |
|||
[[fi:Dagestan]] |
|||
[[fr:Daguestan]] |
|||
[[ga:An Dagastáin]] |
|||
[[gl:Daguestán - Дагестан]] |
|||
[[got:Dagestan]] |
|||
[[he:דאגסטן]] |
|||
[[hi:दाग़िस्तान]] |
|||
[[hr:Dagestan]] |
|||
[[hu:Dagesztán]] |
|||
[[hy:Դաղստան]] |
|||
[[id:Dagestan]] |
|||
[[is:Dagestan]] |
|||
[[it:Daghestan]] |
|||
[[ja:ダゲスタン共和国]] |
|||
[[ka:დაღესტანი]] |
|||
[[ko:다게스탄 공화국]] |
|||
[[ku:Daxistan]] |
|||
[[kv:Дагестан]] |
|||
[[la:Daghestania]] |
|||
[[lbe:Дагъусттан]] |
|||
[[lt:Dagestanas]] |
|||
[[lv:Dagestāna]] |
|||
[[mk:Дагестан]] |
|||
[[mn:Дагестан]] |
|||
[[mr:दागिस्तान प्रजासत्ताक]] |
|||
[[ms:Dagestan]] |
|||
[[myv:Дагестан Республикась]] |
|||
[[mzn:داغستون]] |
|||
[[nds:Dagestan]] |
|||
[[nl:Dagestan]] |
|||
[[nn:Dagestan]] |
|||
[[no:Dagestan]] |
|||
[[os:Дагъистан]] |
|||
[[pam:Dagestan]] |
|||
[[pl:Dagestan]] |
|||
[[pnb:داغستان]] |
|||
[[pt:Daguestão]] |
|||
[[ro:Daghestan]] |
|||
[[ru:Дагестан]] |
|||
[[sah:Дагестан]] |
|||
[[sh:Dagestan]] |
|||
[[sk:Dagestan]] |
|||
[[sl:Dagestan]] |
|||
[[sq:Dagestani]] |
|||
[[sr:Дагестан]] |
|||
[[sv:Dagestan]] |
|||
[[ta:தாகெஸ்தான்]] |
|||
[[tl:Dagestan]] |
|||
[[tr:Dağıstan]] |
|||
[[tt:Дагстан]] |
|||
[[udm:Дагестан]] |
|||
[[ug:داغىستان]] |
|||
[[uk:Дагестан]] |
|||
[[vi:Dagestan]] |
|||
[[war:Dagestan]] |
|||
[[xal:Дагъсин таңһч]] |
|||
[[zh:达吉斯坦共和国]] |
Huidige wysiging sedert 12:18, 13 Julie 2023
Republiek van Dagestan Республика Дагестан | ||||
Die ligging van Dagestan in Rusland. | ||||
Politieke status | ||||
Land | Russiese Federasie | |||
Federale distrik | Noord-Kaukasiese | |||
Ekonomiese streek | Noord-Kaukasiese | |||
Stigting | 20 Januarie 1921 | |||
Regering | ||||
Hoofstad | Machatsjkala | |||
Leier | Ramazan Abdoelatipof | |||
Amp | Waarnemend | |||
Wetgewer | Volksraad | |||
Bevolking | ||||
Sensus | 2010 | |||
Totaal | 2 910 249 | |||
Volgorde | 12de | |||
Digtheid | 57,86 /km2 | |||
Stedelik | 45,2% | |||
Plattelands | 54,8% | |||
Statistiek | ||||
Oppervlakte | 50 300 km2 | |||
Volgorde | 52ste | |||
Tydsone | UTC+04:00 | |||
Registrasienommer | 05 | |||
Amptelike tale | Russies, ens. | |||
Webtuiste | http://www.e-dag.ru/ | |||
Wapen en vlag | ||||
| ||||
|
Die Republiek van Dagestan (Russies: Респу́блика Дагеста́н, Respoeblika Dagestan) is ’n republiek (’n deelgebied) van Rusland. Dit is die grootste republiek in die Noord-Kaukasus wat grootte en bevolking betref.
Die woord "Dagestan" beteken "land van berge". Dit word in die Arabiese alfabet geskryf as داغستان.
Geografie
[wysig | wysig bron]Dagestan is in die Noord-Kaukasiese berge geleë. Dit is die mees suidelike gebied van Rusland. Dit is 50 300 km² groot en grens aan Kalmikië, Tsjetsjnië, Stawropol-krai, Azerbeidjan, Georgië en die Kaspiese See.
Die grootste deel bestaan uit berge en die hoogste punt is Berg Bazardjoezi, wat 4 466 meter hoog is. Daar is sowat 1 800 riviere, waarvan die belangrikstes die Soelak, Samoer en Terek is.
Demografie
[wysig | wysig bron]Vanweë die berge wat reis en kommunikasie bemoeilik, is die republiek etnies uiteenlopend. Anders as in die res van Rusland groei die bevolking vinnig. Volgens die 2002-sensus maak Avars, Dargins Tabasaranins en Lezgins 80% van die bevolking uit, Koemiks en Nogai 15% en Russe 4% en Rutuls 1%. Daar is ook talle ander groepe. Ondanks die etniese verskeidenheid is sowat 95% van die bevolking Moslems.
Die taal wat die meeste gepraat word, is Russies, maar meer as 30 plaaslike tale word ook gepraat.
Ekonomie
[wysig | wysig bron]Die volgende sektore word onderskei:
- 24% nywerheid
- 35% landbou
- 26% konstruksie
- 9% handel en dienste
- 5% vervoer en telekommunikasie
- 1% ander
Van die belangrikste produkte wat vervaardig word, is kos, krag, olie, masjiene, chemiese stowwe en instrumente. Vis, wyn, brandewyn en vrugte is van die belangrikste landbouprodukte.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Dagestan.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia