Haryana
Voorkoms
Haryana | |
---|---|
Sononder aan die Yamunarivier in Haryana | |
Ligging van Haryana in Indië | |
Koördinate: 30°44′0″N 76°47′0″O / 30.73333°N 76.78333°O | |
Land | Indië |
Hoofstad | Chandigarh (saam met Punjab) |
Grootste stad | Faridabad |
Gestig op | 1 November 1966 |
Regering | |
• Tipe | Regering van Haryana |
• Goewerneur | Satyadev Narayan Arya |
• Hoofminister | Manohar Lal Khattar (BJP) |
Oppervlak | |
• Totaal | 44 212 km2 (17 070 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 25 353 081 |
• Digtheid | 573/km2 (1 480/vk. myl) |
• Rang | 18de |
Tydsone | UTC+05:30 (IST) |
Amptelike tale[2][3] | Hindi Engels en Pandjabi (sekondêre ampstale) |
Webwerf | www.haryana.gov.in |
Haryana (Hindi: हरियाणा, Hariyāṇā, [hʌrɪˈjɑːɳɑː]; Pandjabi: ਹਰਿਆਣਾ) is 'n deelstaat in die noorde van Indië. Die hoofstad is Chandigarh (saam met die deelstaat Punjab) en die grootste stad Faridabad (met 'n bevolking van sowat 1 miljoen). Die deelstaat het 'n bevolking van sowat 25,3 miljoen in 2011 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 44 212 km². Die Yamuna, een van die grootste riviere van Indië, vorm die oostelike grens met die deelstaat Uttar Pradesh. Naas die ampstale word veral Hariyanavi in die deelstaat gepraat.
Verwysings
- ↑ (en) "Haryana at a Glance". Regering van Haryana. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Maart 2016. Besoek op 1 Maart 2016.
- ↑ (en) "Report of the Commissioner for linguistic minorities: 52nd report (July 2014 to June 2015)" (PDF). Commissioner for Linguistic Minorities, Ministry of Minority Affairs, Government of India. pp. 85–86. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 15 November 2016. Besoek op 16 Februarie 2016.
- ↑ (en) "Haryana grants second language status to Punjabi". Hindustan Times. Indo-Asian News Service. 28 Januarie 2010. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 November 2018. Besoek op 2 Januarie 2019.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Haryana.
- (en) Amptelike webwerf
- (en) "Haryana". Encyclopædia Britannica. Besoek op 22 Maart 2021.