Location via proxy:   [ UP ]  
[Report a bug]   [Manage cookies]                
Gaan na inhoud

Malvern, Durban

Koördinate: 29°53′0″S 30°55′0″O / 29.88333°S 30.91667°O / -29.88333; 30.91667
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.
Malvern
Malvern is in KwaZulu-Natal
Malvern
Malvern
 Malvern se ligging in KwaZulu-Natal
Koördinate: 29°53′0″S 30°55′0″O / 29.88333°S 30.91667°O / -29.88333; 30.91667
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieKwaZulu-Natal
MunisipaliteiteThekwini
HoofplekDurban
Oppervlak
 • Totaal6,09 km2 (2,35 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal13 796
 • Digtheid2 265/km2 (5 870/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense36,3%
 • Indiërs/Asiërs47,2%
 • Bruin mense2,5%
 • Swart mense13,3%
 • Ander0,7%
Taal (2011)
 • Engels 74,5%
 • Afrikaans 13,7%
 • Zoeloe 7,1%
 • Ander 1,5%
 • Xhosa 1,0%

Malvern is 'n voorstad van Durban, wessuidwes van die middestad.

Vir sensusdoeleindes beslaan die voorstad net meer as 6 km². In 2011 was die grootste deel van die bevolking van Indiese herkoms (47,22%), gevolg deur wit (36,32%) en swart bewoners (13,3%). Die meeste inwoners (amper 75%) was toe Engelssprekend, terwyl Afrikaans die naasgrootste huistaal was (13,7%).[1]

Sien ook

Verwysings

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 "Subplek Malvern". Sensus 2011.