Location via proxy:   [ UP ]  
[Report a bug]   [Manage cookies]                
Gaan na inhoud

Napelsgeel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.
#FADA5E

Napelsgeel is 'n goudgeel kleur, 'n skilderkleur beroemd in Napels.

Napelsgeel is op groot skaal gebruik deur die Ou Meesters en in die 20ste eeu. Die ware pigment is giftig, en die gebruik daarvan is vandag redelik skaars. Die meeste verf gemerk "Napelsgeel" word in der waarheid van 'n mengsel van moderne, minder giftige pigmente gemaak. Die kleure van hierdie verf wissel aansienlik van een vervaardiger na die volgende.

Die eerste opgetekende gebruik van Napelsgeel as 'n kleur se naam in Engels was in 1738.

Kleurkoördinate

Volgens verskeie kleurskemas word Napelsgeel as volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #FADA5E
RGB-kleurmodel (250, 218, 94)
CMYK (0, 13, 62, 2)
HSV (48°, 62%, 98%)

Sien ook


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.