Location via proxy:   [ UP ]  
[Report a bug]   [Manage cookies]                
Gaan na inhoud

Paul Feyerabend: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
begin
 
No edit summary
Lyn 1: Lyn 1:
'''Paul Karl Feyerabend''' ([[Wene]], [[13 Januarie]] [[1924]] – Genolier ([[Switserland]]), [[11 Februarie]] [[1994]]) was 'n [[Oostenryk]]se gebore wetenskapsfilosoof, wat later in [[Engeland]], die [[Verenigde State]], [[Nieu-Seeland]], Switserland en [[Italië]] woon. Onder sy belangrikste werke tel ''Against Method'' (gepubliseer in [[1975]]), ''Science in a Free Society'' (gepubliseer in [[1978]]) en ''Farewell to Reason'' ('n versameling artikels, uitgegee in [[1987]]). Feyerabend het beroemd geword vanweë sy [[anargisme | anargistiese]] visie van die [[wetenskap]] en sy ontkenning van die bestaan van universele metodologiese reëls. Hy is 'n invloedryke figuur in die filosofie van die wetenskap en ook van die [[sosiologie]] van wetenskaplike [[kennis]].
'''Paul Karl Feyerabend''' ([[Wene]], [[13 Januarie]] [[1924]] – Genolier ([[Switserland]]), [[11 Februarie]] [[1994]]) was 'n [[Oostenryk]]se gebore wetenskapsfilosoof, wat later in [[Engeland]], die [[Verenigde State]], [[Nieu-Seeland]], Switserland en [[Italië]] woon. Onder sy belangrikste werke tel ''Against Method'' (gepubliseer in [[1975]]), ''Science in a Free Society'' (gepubliseer in [[1978]]) en ''Farewell to Reason'' ('n versameling artikels, uitgegee in [[1987]]). Feyerabend het beroemd geword vanweë sy [[anargisme | anargistiese]] visie van die [[wetenskap]] en sy ontkenning van die bestaan van universele metodologiese reëls. Hy is 'n invloedryke figuur in die filosofie van die wetenskap en ook van die [[sosiologie]] van [[wetenskaplike]] [[kennis]].

==Anargistiese wetenskapsfilosofie==
In ''Against Method'' ontwikkel Feyerabend 'n teorie van wetenskaplike metodologie wat in kontras staan teen alle pogings van die wetenskapsfilosowe soos [[Karl Popper]], [[Imre Lakatos]] en die logiese-positiviste om 'n universele wetenskaplike metode te karaktiseer. Aan die hand van [[Galileo]] beweer Feyerabend dat wetenskaplike vooruitgang soms slegs kan plaasvind omdat wetenskaplikes alle wette breek. Galileo glo in teorieë wat weerlê was, hy gebruik die induksie metode halfhartig en gebruik meer propaganda as rasionele argumentasie. Indien Galileo aldus Feyerabend, by sy tyd se metodes sou hou, het hy nie sy werk hoegenaamd erken gekry nie. Die enige wetenskaplike metode wat volgens Feyerabend nie die vooruitgang van die wetenskap sal belemmer nie is die anargistiese metode: ''anything goes''.

Wysiging soos op 20:07, 16 Februarie 2016

Paul Karl Feyerabend (Wene, 13 Januarie 1924 – Genolier (Switserland), 11 Februarie 1994) was 'n Oostenrykse gebore wetenskapsfilosoof, wat later in Engeland, die Verenigde State, Nieu-Seeland, Switserland en Italië woon. Onder sy belangrikste werke tel Against Method (gepubliseer in 1975), Science in a Free Society (gepubliseer in 1978) en Farewell to Reason ('n versameling artikels, uitgegee in 1987). Feyerabend het beroemd geword vanweë sy anargistiese visie van die wetenskap en sy ontkenning van die bestaan van universele metodologiese reëls. Hy is 'n invloedryke figuur in die filosofie van die wetenskap en ook van die sosiologie van wetenskaplike kennis.

Anargistiese wetenskapsfilosofie

In Against Method ontwikkel Feyerabend 'n teorie van wetenskaplike metodologie wat in kontras staan teen alle pogings van die wetenskapsfilosowe soos Karl Popper, Imre Lakatos en die logiese-positiviste om 'n universele wetenskaplike metode te karaktiseer. Aan die hand van Galileo beweer Feyerabend dat wetenskaplike vooruitgang soms slegs kan plaasvind omdat wetenskaplikes alle wette breek. Galileo glo in teorieë wat weerlê was, hy gebruik die induksie metode halfhartig en gebruik meer propaganda as rasionele argumentasie. Indien Galileo aldus Feyerabend, by sy tyd se metodes sou hou, het hy nie sy werk hoegenaamd erken gekry nie. Die enige wetenskaplike metode wat volgens Feyerabend nie die vooruitgang van die wetenskap sal belemmer nie is die anargistiese metode: anything goes.