Bespreking:Karwy
Voorkoms
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Karwy-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Karwy
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Familie in taksoboks
[wysig bron]Gert, die familie waarna jy verwys en die inligtig in die taksoboks verskil. Kan jy kyk asb? Groete! Oesjaar (kontak) 09:48, 26 Junie 2016 (UTC)
- Hi Oesjaar, dankie vir die opmerking, ek sien nou eers die verskil!
- Ek het "karwy" vertaal uit en:Carway en die Engelse artikel en:Apiaceae sê: Apiaceae or Umbelliferae; dit blyk dus 'n sinoniem te wees.
- Vir eenvormigheid sal ek hou by familie Apiaceae, miskien is daar later nog daarvan op pad. Groete, Aliwal2012 (kontak) 10:51, 26 Junie 2016 (UTC)