Celia Au
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Celia Au | |
Geboorte | 1986 (37–38 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise, regisseuse, en skryfster |
Aktiewe jare | 2007–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Celia Au (gebore 1986) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Detachment (2011), Revenge of the Green Dragons (2014), en People Places Things (2015), en in die televisiereeks Iron Fist (2017).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2011: Detachment
- 2012: Bad Tara
- 2013: The Unity of All Things
- 2014: Revenge of the Green Dragons
- 2015: People Places Things
- 2018: Snakehead
- 2018: Made in Chinatown
- 2018: In a New York Minute
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2017: Iron Fist
- 2019: Wu Assassins
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- High School Noir
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Celia Au in die Internet-rolprentdatabasis
- Celia Au op Twitter