Location via proxy:   [ UP ]  
[Report a bug]   [Manage cookies]                
Gaan na inhoud

Jannie totsiens

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jannie totsiens
Regisseur Jans Rautenbach
Draaiboek Draaiboek:
Jans Rautenbach
Met Hermien Dommisse
Katinka Heyns
Jill Kirkland
Patrick Mynhardt
Cobus Rossouw
Musiek deur Sam Sklair
Kinematografie Dave Dunn-Yarker
Koos Roets
Verspreider Kinekor Films
Uitgereik 1970
Speeltyd 114 min.
Land Suid-Afrika
Taal Afrikaans
IMDb-profiel

Jannie totsiens is 'n 1970 Suid-Afrikaanse sielkundige rillerfilm. Die regisseur en skrywer was Jans Rautenbach. Dit is destyds beskou as 'n allegorie van die Suid-Afrikaanse samelewing.[1][2]

Hoofrolspelers

[wysig | wysig bron]

Storie

[wysig | wysig bron]

Die film speel af in 'n inrigting vir geestesiekes as sinnebeeld van die Suid-Afrikaanse gemeenskap onder apartheid en ondersoek die Afrikaner-psige. 'n Nuwe aankoms by 'n geestesinstituut word eenkant gestoot deur die ander pasiënte, totdat hulle hom as sondebok gebruik as 'n ander pasiënt sterf.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Jannie Totsiens (1970)". BFI (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2009. Besoek op 17 September 2018.
  2. Tomaselli bl.121

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]