Jeremy Ray Valdez
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jeremy Ray Valdez | |
Geboorte | 10 Julie 1980 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 2000–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jeremy Ray Valdez (gebore 10 Julie 1980) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Constantine (2005), La Mission (2009), Line of Duty (2013), en Dreamer (2013).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2000: Land of 1,000 Dances
- 2005: Constantine
- 2009: La Mission
- 2011: All She Can
- 2013: Line of Duty
- 2013: Dreamer
- 2016: H.O.M.E.
Video's
[wysig | wysig bron]- 2014: The Making of Bad Asses