Lood(II)karbonaat
Algemeen | |
---|---|
Naam | Lood(II)karbonaat |
Chemiese formule | PbCO3 |
Molêre massa | 267 [g/mol][1] |
CAS-nommer | 598-63-0[1] |
Voorkoms | kleurlose of wit vastestof[1] |
Fasegedrag | |
Selkonstantes | a=518,324(2)pm; b=849,920(3)pm; c=614,746(3) [2] |
Ruimtegroep | Pmcn (Pnma) [2] |
Nommer | 62 |
Strukturbericht | G0₂ |
Smeltpunt | (ontbind) 315 °C[1] |
Kookpunt | |
Digtheid | 6,582 [g/cm3][1] |
Oplosbaarheid | Amper onoplosbaar; 1,1 [mg/L] @ 25 °C[1] |
Ksp | 7,40 x 10-14[3] |
Brekingsindeks | 1,804, 2,076, 2,078[1] |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Loodkarbonaat is 'n chemiese verbinding met formule PbCO3. Dit is 'n sout van lood is sy oksidasietoestand +2 en koolsuur.
Dit word industrieel uit lood(II)asetaat en koolstofdioksied vervaardig en kom ook natuurlik as die mineraal cerussiet voor. [1]
Kristalstruktuur
[wysig | wysig bron]Loodkarbonaat kristalliseer in die ortorombiese aragoniet-struktuur wat die kode G02 van die strukturbericht-klassifikasie dra.[2]
Chemiese eienskappe
[wysig | wysig bron]In heet water word 'n basiese karbonaat gevorm:[1]
Op loodpype wat aan water blootgestel word wat karbonaatione bevat, word 'n lagie loodkarbonaat gevorm wat die pyp vir korrosie behoed. In water wat 'n hoë konsentrasie koolstofdioksied bevat, kan egter die waterstofkarbonaat gevorm word wat goed oplosbaar is:[4]
Gebruike
[wysig | wysig bron]Dit word as 'n polimerisasiekatalisator gebruik. Dit kataliseer die polimerisasie van formaldehied tot hoëmolekulêregewig (semi)kristallyne poli(oksimetileen).
Ander gebruike is:
- uithardingsmiddels vir silikonharse; *hittebestande smeermiddels
- loodbatterye
- draadversterkte slange
- termistors en hittestabiliseerders vir PVC-polimere
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 1,5 1,6 1,7 1,8 "Lead carbonate". PubChem NIH.
- ↑ 2,0 2,1 2,2 Sytle M. ANTAO, Ishmael HASSAN (2009). "THE ORTHORHOMBIC STRUCTURE OF CaCO3, SrCO3, PbCO3 AND BaCO3: LINEAR STRUCTURAL TRENDS" (PDF). The Canadian Mineralogist. 47: 1245–1255. doi:10.3749/canmin.47.5.1245.
{{cite journal}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link) - ↑ "Lead(II) carbonate". solubility of things.
- ↑ Algemeen Ingenieurs Congres, Batavia 8-15 Mei 1920. 1920.