Monet Mazur
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Monet Mazur | |
Geboortenaam | Monet H. Mazur |
---|---|
Geboorte | 17 April 1976 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1993–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Monet Mazur (gebore 17 April 1976) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Mystery Men (1999), 40 Days and 40 Nights (2002), Just Married (2003), en Torque (2004).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1995: Raging Angels
- 1999: Mystery Men
- 1999: The Learning Curve
- 2002: 40 Days and 40 Nights
- 2002: Kiss the Bride
- 2003: Just Married
- 2004: Torque
- 2006: Whirlygirl
- 2008: The Last International Playboy
- 2019: Beyblade
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2012: Adopting Terror
- 2015: Love Is a Four-Letter Word