T. R. Knight
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
T. R. Knight | |
Geboortenaam | Theodore Raymond Knight |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
T. R. Knight is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent 42 (2013) en in die televisiereekse Grey's Anatomy (2005) en Genius (2017).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2006: The Last Request
- 2013: 42
- 2015: A Year and Change
- 2017: The Lavender Scare
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2003: Charlie Lawrence
- 2005: Grey's Anatomy
- 2014: Hysteria
- 2016: Broken
- 2017: Genius
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2006: Getting Into Grey's Anatomy
Video's
[wysig | wysig bron]- 2007: Max's Words