aasvoël
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
aasvoël | aasvoëls |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
aasvoëltjie | aasvoëltjies |
- آسْفُووِلْ , meervoud: آسْفُووِلْسْ
- aasfó-ël, meervoud: aasfó-ëls
- (voëls) Groot aasvretende voël met 'n kaal kop en groot vlerke in die familie Aegypiidae.
- Navorsing het getoon dat aasvoëls se veerlose koppe 'n belangrike rol in hitteregulering speel.
Vertalings: aasvoël | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor aasvoël.