Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.
'n Punt.
punt
(taalkunde ) 'n Leesteken (in die vorm van 'n kolletjie) wat 'n sin afsluit.
Algemene leestekens sluit in: die punt , komma , koppelteken , deelteken , dubbelpunt , ens.
'n Getal wat 'n telling of waarde aandui (vir 'n toets, wedstryd, ens.)
Sy het 'n goeie punt vir Afrikaans gekry.
Die skerp ent van 'n voorwerp.
Die rand van 'n voorwerp.
'n Spesifieke oomblik in tyd.
'n Spesifieke plek.
Pasop dat die die skroewedraaier se punt nie gly nie.
Hy sit op die punt van sy stoel.
Sy was op die punt om in die bed te klim, toe die deurklokkie lui.
Wat is hierdie punt se koördinate?