terreno
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud | ||
---|---|---|---|
(sonder lidwoord) | (met lidwoord) | (sonder lidwoord) | (met lidwoord) |
terreno | — | terrenos | — |
- IPA: Standaardtaal tot 1957: [tɛˈrɛno], meervoud: [tɛˈrɛnɔs], (voor "b", "d", "g", "hi", "l", "m", "n", "v" en "y":) [tɛˈrɛnɔz], (voor "r":) [tɛˈrɛnɔɾ]
- Noord- en Sentraal-Spaans: [tɛˈrɛno], meervoud: [tɛˈrɛnɔs], (voor "b", "d", "g", "hi", "l", "m", "n", "v" en "y":) [tɛˈrɛnɔz], (voor "r":) [tɛˈrɛnɔɾ]
- Karibies: [tɛˈrɛno], meervoud: [tɛˈrɛnɔh], (voor "b", "d", "g", "hi", "l", "m", "n", "v" en "y":) [tɛˈrɛnɔɦ], (voor "r":) [tɛˈrɛnɔɾ]
- Silwerrivier-Spaans: [tɛˈrɛno], meervoud: [tɛˈrɛnɔh], (voor "b", "d", "g", "hi", "l", "m", "n", "v" en "y":) [tɛˈrɛnɔɦ], (voor "r":) [tɛˈrɛnɔɾ]
- Land, beboude deel van die aardoppervlak, akkergrond wat verbou word; ook stuk grond waarop geplant of gesaai word.