Location via proxy:   [ UP ]  
[Report a bug]   [Manage cookies]                
Landbouweekblad

Briewe

EDELE HARTE

Ek kry hom met ’n bakhand voor die bottelwinkel staan. Hy sing ’n versie: “Immer spoelend, wieg’lend woelend.” Sy oë is troebel en sit diep en versonke, soos verstekelinge in ’n spelonk-skuiling, vir my en kyk. Sy oogbanke met weerbarstige wenkbroue en die neus met fyn aartjies soos dié van die hoofouderling in ’n nagmaalkerk.

Die spore van Bacchus maak diep dongas op sy gelaat. Die kleur van sy gesig laat my dink aan ’n kruising tussen laatoes of grand cru en rosé, en,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad7 min read
‘Byt Vas En Hou By Wol’
Die Suid-Afrikaanse wolbedryf het in talle opsigte ’n voorsprong met gesertifiseerde wol van goeie gehalte, en moet probeer munt slaan uit “effens minder probleme” as ons eweknieë in Australië. Met die nuwe wolseisoen wat op 21 Augustus begin het, ve
Landbouweekblad5 min read
Handelsprobleme Met Ons Bure
Die afgelope tyd is daar baie wrywing oor handel tussen die boere binne die Doeane-unie-ooreenkoms, veral wat Namibië en Botswana betref. In Suid-Afrika mor die veeboere oor die invoer van vleis en diere uit Namibië en Botswana. Meer onlangs was dit
Landbouweekblad7 min read
Briewe
WENBRIEF Waar, wanneer en hoe gaan die rooivleisprodusent weer sy ruilvoet terugwen wat sedert 2022 verlore gegaan het? As rooivleisprodusente het ons situasie sedert 2022 drasties verswak. Daar is sommige komponente in my produksielyn wat sedert 200

Related