Location via proxy:   [ UP ]  
[Report a bug]   [Manage cookies]                
Kuier

VERDIEP JOU IN GOD

Terwyl ek dié boodskap skryf, kuier ek in my tuisdorp, Hawston. ’n Trip down memory lane. Ek luister alte graag na my ma, An’ Tiena, se vertellings oor die ou-ou dae.

Ons moet geduld en liefde aan ons ouers bewys, veral as hulle oud word. Levitikus 19:32 lui: “Vir die gryshare moet jy opstaan, en die persoon van ‘n grysaard eer; en jy moet jou God vrees.”

Buurvrou Lucinda roep oor die muur: “Kom supper vanaand by my.” En dit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Kuier
REDAKTEUR Lara Atson ARTIKELREDAKTEUR Edna Ellman KUNSREDAKTEUR Selina Petersen SUBREDAKTEUR Michelle Linnert Jansen TV-SKEDULES Kashief Achmat INTERN Mary Martin MEDEWERKERS Pastoor Zaida Swart, Haidee Muller-Isaacs, Maretha Botes, Joshwin Sampson,
Kuier4 min read
Vertel Vir Antie Val
Verslaafde vat oor My broerskind in haar 20's het in haar laat tienerjare begin dagga rook en is nou 'n addict. Ek weet nie wat sy als gebruik nie, maar die drug abuse veroorsaak talle ander probleme in die familie. Sy het dit al (onsuksesvol) probee
Kuier1 min read
Bevry Uit Die Lewe Se Leeukuile
Vader, soms kom kruip vrees in ons hart soos 'n dief in die nag. En hy maak hom sommer behoorlik tuis en gemaklik. Dis vrees wat groei en teer op nóg vrees, en wat later onoorkombaar voel. Soveel só, dat ons vergeet Wie nou eintlik aan ons kant is en

Related