Kies Jy Vleis Of Vinkel?
Ons het pas uit De Rust gery en ons aan die natuurskoon in Meiringspoort begin verwonder toe ’n taai tameletjie ons tussen die oë tref – nóg harder as die tor wat sekondes terug ’n morsige lobotomie teen die voorruit ondergaan het. Platteland was op