Charles!
Terwyl ons hierdie uitgawe aanmekaargeslaan het, kon ek nie anders as om aan ’n ou televisie-advertensie vir ’n bekende plaaslike bier te dink nie. Ek reken dit is ’n goeie 25 jaar gelede uitgesaai. In die advertensie word gewys hoe ’n klomp vriende