Nedbank Starting Up For Businesses
Nedbank Starting Up For Businesses
Nedbank Starting Up For Businesses
Services
Startup Guide
Contents
1 1 2 4 Are you planning to start your own business? Sculpt your business dreams into a tangible business entity Talk to Nedbank about getting your new business started! Share your vision with us
3000046 (06/07)
Nedbank is an authorised financial services provider. This information replaces any information in previously distributed brochures that may still be in circulation.
What are my financial needs? Your business plan should give you a good indication of your financial requirements with regard to startup capital, running costs, etc. Only once you fully appreciate the exact scope of your financial requirements can you start planning on how you'll acquire the necessary funds to start and run your business. Do I have the funds I require? Keep in mind that, depending on the nature of the new business venture, you may be required to contribute between 10% and 25% of the startup money from your own funds.
Strategic entrepreneurial partnerships benefit you directly by offering you both business and financial support. Nedbank has formed strategic partnerships with: Business Partners & Sizanani Advisory Services, who offers a wide range of practical business services, such as mentoring and specialised business assistance, to the entrepreneur; Khula Enterprise Finance Ltd, who subject to certain conditions offers indemnity to the bank for up to 80% of the loan, assisting the startup entrepreneur who does not have the required collateral to support a bank loan.
You can also find further useful information in our Nedbank Small Business Services brochure available at your branch or on our website at www.nedbank.co.za.
We subscribe to the Code of Banking Practice of The Banking Association South Africa and, for unresolved disputes, support resolution through the Ombudsman for Banking Services. We are an authorised financial services provider. We are a registered credit provider in terms of the National Credit Act (NCR Reg No NCRCP16).
heidsdienste
Kleinbesig-
Inhoud
1 1 2 4 Beplan jy om jou eie besigheid te begin? Omvorm jou sakedrome in 'n tasbare besigheidsentiteit Gesels met Nedbank oor die begin van jou nuwe besigheid! Deel jou visie met ons
3000046 (06/07)
Nedbank is 'n gemagtigde finansile diensverskaffer. Di inligting vervang enige inligting in brosjures wat voorheen versprei is en steeds in omloop kan wees.
Wat is my finansile behoeftes? Jou sakeplan behoort aan jou 'n goeie aanduiding van jou finansile behoeftes met betrekking tot aanvangskapitaal, bedryfskoste, ens te gee. Eers nadat jy 'n volledige begrip van jou finansile behoeftes het, kan jy die verkryging van die nodige fondse om die besigheid te begin en te bedryf begin beplan. Het ek die fondse wat ek nodig het? Hou in gedagte dat, na gelang van die aard van die nuwe sakeonderneming, daar van jou verlang kan word om tussen 10% en 25% van die aanvangsgelde uit jou eie fondse by te dra.
Gesels met Nedbank oor die begin van jou nuwe besigheid!
Hetsy jy finansies verlang om jou besigheid te begin of buigsame transaksiefasiliteite wat dit maklik maak om die dag-tot-dag-bedryf van jou besigheid te behartig, jy kan op Nedbank se reeks produkte en besigheidsdienste staatmaak: 'n Kleinbesigheid lopende rekening is volmaak vir al jou transaksiebehoeftes en sluit toegang tot Nedbank se gerieflike elektroniese bankkanale in. 'n Oortrekking of termynlening gee aan jou toegang tot bykomende kontant. Ons bategebaseerde finansies maak vir vaste sowel as roerende bates voorsiening. Debiteurefinansiering vergroot jou kontantvloeibuigsaamheid deur aan jou toegang te gee tot fondse voordat jou debiteure dit in jou rekening betaal het.
Spesialisfranchiseadvies en -bystand. Strategiese entrepreneursvennootskappe bevoordeel jou direk deurdat jy besigheid- sowel as finansile steun geniet. Nedbank het strategiese vennootskappe tot stand gebring met: Business Partners & Sizanani Advisory Services, wat 'n wye reeks praktiese besigheidsdienste, soos mentorskap en gespesialiseerde besigheidsbystand, aan die entrepreneur bied; Khula Enterprise Finance Bpk, wat onderworpe aan sekere voorwaardes aan die bank vrywaring vir tot 80% van die lening bied en ondersteuning verskaf aan die beginnerentrepreneur wat nie oor die nodige aanvullende sekuriteit vir 'n banklening beskik nie.
Jy kan ook nog nuttige inligting in ons Nedbank Kleinbesigheidsdienste-brosjure wat by jou tak beskikbaar is, of op ons webwerf by www.nedbank.co.za kry.
Ons onderskryf die Bankpraktykkode van Die Bankvereniging SuidAfrika en, in die geval van onbeslegte geskille, steun ons beslegting deur die Ombudsman vir Bankdienste. Ons is 'n gemagtigde finansile diensverskaffer. Ons is 'n geregistreerde kredietverskaffer ingevolge die Nasionale Kredietwet (NKR Reg No NCRCP16).